Monday, January 6, 2014

God se Wens vir die Nuwe Jaar!


Ek kyk op na die Hemel en vra vir God , "God, wat sal u my toewens die nuwe jaar wat voorlê?

En God antwoord my, “my Kind, ek sal eerstens al jou sonde en pyn, lyding en hartseer van jou wegvat van die afgelope jaar wat verby is. Wat jy gedoen het vee dit agter jou weg en vergewe jou naaste. Ek wat God is sal jou beskerm waar jy ook al gaan en ophelp waar jy val. Gaan die nuwe jaar in met vreudge en ‘n gevoel van verligting want Ek is Groter as die wat jou kan seermaak en volg my net”

Toe draai God om en sê vir my:  “Stuur hierdie boodskap aan al jou vriende en sê vir hulle Ek is hul God en sal hulle deur die nuwe skoon jaar bystaan”!


Baie dankie vir Anne Gunter  vir hierdie pragtige stukkie!

Engela

No comments:

Post a Comment