Friday, January 3, 2014

Gryp die Oomblik Aan


Op hierdie oomblik het ons net  vandag. More kan vir jou opdaag maar dalk nie vir my nie. Moet asseblief  nie somber voel nie, vier eerder, vandag omdat dit hier is. Jy is hier!

Druk die pouse knoppie in jou elektroniese dagboek en proe regtig die koffie in jou beker, voel tasbaar die soen op jou wang, vat doelbewus aan die keurvolle vrugte op die rak, gaan staan in die reën en …………….LEEF!


Yesterday is history, tomorrow a mystery – today is a gift that’s why it’s called the present.  

Engela

No comments:

Post a Comment