Sunday, January 5, 2014

My Geskenke Aan Jou


Vandag gee ek vir jou:

* ‘n Stukkende horlosie: Sodat die tyd van ons vriendskap  nooit uitloop nie.

*‘n ou skoen: Dat jy weet hoe ver ek vir jou sal loop .

* ‘n Veldblommetjie: Dat jy kan sien dat daar wel nog mooi dinge in die  lewe is.

* ‘n Spieel: Dat jy kan onthou hoe kosbaar en spesiaal jy vir my is en dat mens jou liefhet nes jy is.


* ‘n Skoenlapper: Dat jy hoog ver vry saam met God kan vlieg, elke oomblik van elke dag.

Engela

No comments:

Post a Comment